unsplash-image-oMpAz-DN-9I.jpg
unsplash-image-oMpAz-DN-9I.jpg

Intro


Welkom by Agape Windhoek

SCROLL DOWN

Intro


Welkom by Agape Windhoek

VISIE


Ons bevorder die bou van passievolle verhoudings met God

om met entoesiasme Sy wil te doen en ‘n gemeenskap

van liefde, hoop en waarheid te wees

 

WAARDES


Liefde as Fondasie

Bybel Gebaseer

Christus Gefokus

Heilige Gees gelei

Gehoorsaam

Getrou

Toegewy aan Verhoudings

Dissipelskap na Volwassenheid

Evangelisasie